Learn2Live | News
104
page-template-default,page,page-id-104,ajax_fade,page_not_loaded,,qode_grid_1300,footer_responsive_adv,qode-theme-ver-17.0,qode-theme-bridge,wpb-js-composer js-comp-ver-6.13.0,vc_responsive

News

Braveheart Production

What an exciting morning!

Magies propvol na veldtog – Desiree Rorke Tygerburger Kraaifontein

Sowat 2000 kinders het verlede week elk ‘n kosblik propvol gesonde kos gekry danksy ‘n plaaslike gesondheidsbewusmakingsveldtog.

Die kosblikke wat elk ‘n gesonde toebroodjie, vrugtestafies en vars vrugte bevat het, is verlede Dinsdag deur vrywilligers verpak en Woensday by sowat 24 kleuterskole in Bloekombos en Wallacedene uitgedeel. Dis vooruitgegaan deur ‘n kinderteaterproduksie by Oakhill-kerk in Sonstraalhoogte. By die geleentheid het ‘n dramagroep verbonde aan die kerk ‘n toneelstuk, Braveheart, met die tema van gesonde eetgewoontes opgevoer.

“Die Learn2Live Homegrown-projek het in Wallacedene tot stand gekom nadat plaaslike maatskappy Netafim ‘n groentetuin en ‘n drup-besproieingstelsel by hul perseel aangele het,” se Melanie Labuschagne van Learn2Live.

‘Hulle het ook ‘n kinderstorieboek en poppekaskarakter, Felix die verkleurmannetjie, ontwikkel om die kinders te leer oor die belangrikheid van ‘n gesonde dieet en waterbesparig op ‘n prettige en interesante manier. Met ons eie groentetuin as voorbeeld, gaan die kleuterskole ook bystand ontvang met die aanplanting van hul eie groentetuine.”

_MG_3630 _MG_3689 IMG_0468 _MG_3746

 

Learn2Live Graduation: Class of 2014

18 April 2015

What a way to start the year with an event of this class.  If the year starts like this, we can only be expectant about having great things to look forward to.

We invited all the creches Learn2Live is involved with, to the brand new Oakhill building in Walladene.

There was a 100% turn out from the creches in Vrygrond, Wallacedene, Bloekombos, Kraaifontein and Fisantekraal. Each creche was invited to the stage to receive either their attendance certificate for attending training of the curriculum, or both an attendance certificate as well as an implementation certificate for faithfully following and implementing the Learn2Live curriculum on a daily basis.

The teachers and principals thoroughly enjoyed the morning with us, and the treats it held.

As a Learn2Live team we would like to heartily thank our amazing volunteers who helped make the day such a huge success!

_MG_3023 _MG_3125 _MG_3128 _MG_3136 _MG_3142 _MG_3148 _MG_3155 _MG_3163 IMG_9900 IMG_9909

 

Gradeplegtigheid: Klas van 2013

Wat het gebeur:

Saterdag, 9 November 2013, het Learn2Live hul jaarlikse gradeplegtigheid vir die Wallacedene crèche juffrouens gehou, te Durbanville Familiekerk in Sonstraal Hoogte. Die doel van die geleentheid was om die 0-3 jarige ouderdomsgroep crèche juffrouens te vereer vir die harde werk wat hulle deur die jaar verrig het, asook vir hul getroue bywoning van ons opleidingsprogram in Wallacedene. Learn2Live het gedurende die jaar hierdie juffrouens opgelei in ‘n fondasie fase ontwikkelings kurrikulum wat gemik is op die stimulasie van die 0-3 jarige kind volgens sekere temas of onderwerpe soos uiteengesit in die kurrikulum.

Buiten die opleidings sessies het Learn2Live se implementeringspan die crèches fisies besoek om die juffrouens te assisteer met die implementering van die program in hulle klassies. Tydens die gradeplegtigheid het die juffrouens hul sertifijkate ontvang en is hulle ook ‘n geleentheid gegee om ‘n groepsang item te lewer tot die gehoor se vermaak. Pst. Louis Du Piesanie, raadsvoorsitter van Learn2Live, het almal verwelkom en die geleentheid geopen met ‘n skriflesing uit Efesiers 1. Dr Hugo Theron, ‘n kliniese sielkundige, was die gaspreker vir die dag en het ‘n insiggewende praatjie gelewer oor “Die Effek van Media of Jong Kinders”.

Learn2Live se kantoor bestuurder, Mev Melanie Labuschagne, het ook ‘n kort opsomming gegee oor die jaar se verrigtinge en oor die waardes waarop die program gebou word. Die projekbestuurder, Mev Arina Kitching, het al die rolspelers en borge bedank vir hul bydrae tot die sukses van die program en die dag afgesluit deur die twee wenners aan te kondig. Me Bukelwa Ndzila was die wenner in die 0-18 maande kategorie, terwyl Me Busisiwe Ngca in die 18-36 maande kategorie met die louere weggestap het. Hierdie dames is elkeen met ‘n toekenning beloon, sowel as ‘n Checkers geskenkbewys ter waarde van R1 000.00. Elke juffrou het ook ‘n spesiale drasak ontvang wat deur die Learn2Live vrywilligers gemaak en borduur is.

Learn2Live gaan in 2014 hul program uitbrei na ander gebiede in die Wes-Kaap, onder andere Vrygrond naby Muizenberg en Fisantekraal net buite Durbanville.

IMG_6830 Copy+of+IMG_6849 IMG_6022

 

Learn2Live Teachers’ Banquet

Event Date:

5 and 7 November 2013

Everyone involved:

Learn2Live
Wallacedene Baby And Toddler Teachers

What happened:

On 5 and 7 November, Learn2Live hosted a formal banquet for the teachers as part of their life skills training. The teachers were shown how to correctly organise a table’s place settings: what the correct position is for each item and what the proper use is for each item. They were also taught about table manners and shown how to use a knife and fork. They then got the chance to practice their skills as we prepared a luncheon for them to enjoy. The teachers were also given the opportunity to testify about what they learned through the year and what Learn2Live’s program meant to them.

SAM_0225 (1) SAM_0236
SAM_0230